NAPELS |
||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Napels is 'n baie mooi stad. Ons besoek daar was egter 'n bietjie van 'n teleurstelling. Daar was nie genoeg tyd om Capri te besoek nie. In die toekoms sal ons twee nagte hier bly. Dit behoort ons genoeg tyd te gee om die stad en die "Bay of Naples' se pragtige eilande en die Blue grotto of Capri te besoek. |
||||||