ROME |
||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
Regardt Muller en Christiaan du Toit het saam met Andries Erwee eers na Amsterdam gevlieg. Daarvandaan het ons via Duitsland en Luxembourg, Frankryk en Switzerland tot in Rome gery. Hier is die twee manne van Robertson tydens 'n sneeu val in Switzerland en by die Trevi fountains in Rome. |
||||||
Lutz, Jana en Csilla het gisteraand by ons aangesluit. (Links bo). Regardt en Christiaan wys dat skottelgoedwas regtig lekker kan wees. (Regs bo) |
||||||
|
||||||
Die weer het gedraai en ons kuier baie lekker in Rome. Almal het voluit gegaan om Rome oor te neem. Eers het ons saam met die toerleier geloop, maar vandag het elkeen die antieke stad op sy eie verken en vanaand gaan ons weer kyk wat die Romeine in die nag doen. |
||||||
Links Jana en Lutz de Wet van Mosselbaai wys hoe perd en ruiter dit behoort te doen op die Piaza Capotolino. Môre gaan ons kyk hoe Napels lyk. Hoe die blad dop vir meer foto's. Soms eet ons heel lekker. Onder kuier ouens en meisies by die etenstafel. Die steak is Cheateau voorberei en ons het self die brode geknie en gebak. |
||||||
Klink op die skakel om te sien wat ons in Naples gedoen het.
|
||||||