FLORENCE |
||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
| STUUR VIR ONS 'N FOTO VIR HIERDIE SPASIE ASB. | ||||||
Die weer het mooi saamgespeel in Florence en Pisa en die oom was te lui om lank te praat en boonop was die party plek perfek. Wat kon beter wees? Die Euro prys van R13.00 sit ons ook nie af nie. "Shop till you drop" Wel jy drop 'n bietjie gouer met die huidige wisselkoers.
|
||||||