AMSTERDAM |
||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Dit was snerpend koud in Amsterdam . Dit het egter nie ons geesdrif gedeel nie. By die Visserdorpie Vollendam het ons aan tradisionele geregte soos harings, poffertjies en zoutdroppel gesmul (dalk net geproe) voordat ons later Amsterdam met sy perversie lewenstyl besoek het. Die Rijksmuseum en Ann Frank museum was onder andere op die agenda |
||||||